Mooiste man

Mooiste man

Dina Botha
Quanto Você gostou deste livro?
Qual é a qualidade do ficheiro descarregado?
Descarregue o livro para avaliar a sua qualidade
De que qualidade são os ficheiros descarregados?
Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Het Frans dit nie deur en deur bewys nie? Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sy wil nie betrokke raak nie, maar as au pair vir Bismarck Nel se dogtertjie, word sy noodgedwonge deel van sy lewe. Hulle het al twee skanse om hulle gebou, met 'n verlede wat albei vir naby kontak laat koes. Sal sy ooit aanvaar dat 'n man soos Bismarck ook eerbaar kan wees; dat nie almal hulle aantreklike gesigte gebruik om vroue te manipuleer nie?
Ano:
2010
Idioma:
afrikaans
Arquivo:
EPUB, 179 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2010
Ler online
A converter para
Conversão para falhou

Frases chave